album cover
Soet Wees
album cover
Soet Wees was released on May 8, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Soet Wees - Single
May 8, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek was stomp verdomp
Toe maak jy my vlym hart verskyn
My mond hakkel en lomp
Maar nou kan ek jou woord vir woord ruim
[Verse 2]
Jy maak my wakker in die middel van 'n donker
Ark vir anker, staar ek oor jou wonder
[Chorus]
Ek wil net met jou dans
Ek wil met jou
Ek sal soet wees, kom hang hier aan my
Soet wees, kom hang hier aan my
Soet wees, kom hang hier aan my
Kom hang hier aan my
[Verse 3]
Ek was stil-geluid-land
Toe maak jy my harder
Ek was blus maar jy brand
'n Vlam regdeur die water
[Verse 4]
Soek jy die waarheid?
Ek het verander
Toe jy kom staan
Sag hier aan my arm
[Chorus]
Ek wil net met jou dans
Ek wil met jou-
Ek sal soet wees, kom hang hier aan my
Soet wees, kom hang hier aan my
Soet wees, kom hang hier aan my
[Chorus]
Ek wil net met jou dans
Ek wil met jou-
Ek sal soet wees, kom hang hier aan my
Soet wees, kom hang hier aan my
Written by: Marno van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...