album cover

Pretoria

86Afrikaans2025
album cover
Pretoria was released on October 3, 2025 by Dkoda as a part of the album Pretoria
ReleasedOctober 3, 2025
LabelDkoda
BPM158
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Belowe haar
Ek het ouer geword
Jy kan berge breek
Ek is om jou gewond
Pretoria
Waar loop my mense rond?
Ek is lief vir die lewe
Heer maak my gesond
[Verse 2]
Geleef deur haar
Sy kon alles bedaar
In drie jaar
My bloed is van haar
Pretoria
Is jou verlede geaard?
Ek kan my brein verteer
Ek kan weer gaan slaap
[Chorus]
Pretoria
[Verse 3]
Pretoria
Jy't jonger geword
Jy vertel my jou drome
Ek het liefde gekort
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...