album cover
Probeer
album cover
Probeer was released on August 21, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Probeer - Single
August 21, 2026
LabelWarner Music Africa
BPM73
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Hmm
Donker mis lê oor die pad
Ligte skyn oor die draaie wat-
Ons besluit om aan te pak
Die hemelruim lê in die tweede rat
[Verse 2]
So sit nou sag die musiek
Want dis donkerder net hier
[Chorus]
So hou my vas
Asof jy my sien
Praat met my, asof ek verdien
Dat jy my elke dag weer oor sal kies
En praat met my asof almal weet
Ons staan vas tussen al die seer
Die dinge wat ons moontlik kon beleef
Maar ons het nooit probeer
Ons het nooit probeer
[Verse 3]
Waar kon hierdie moontlik gaan?
Is jy net so
As ons rerig praat?
Dink dis tyd dat tyd gaan staan
Dis wat gebeur as jy aan my raak
[Chorus]
So hou my vas
Asof jy my sien
Praat met my, asof ek verdien
Dat jy my elke dag weer oor sal kies
En praat met my asof almal weet
Ons staan vas tussen al die seer
Die dinge wat ons moontlik kon beleef
Maar ons het nooit probeer
Ons het nooit probeer
[Chorus]
So hou my vas
Asof jy my sien
Praat met my, asof ek verdien
Dat jy my elke dag weer oor sal kies
En praat met my asof almal weet
Ons staan vas tussen al die seer
Die dinge wat ons moontlik kon beleef
Maar ons het nooit probeer
Ons het nooit probeer
Written by: Jacobus Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...