album cover
Oor Mekaar
On Tour
album cover
00:00
00:10
00:15
00:35
00:40
00:45
01:00
01:05
01:20
01:25
01:30
01:40
02:00
02:15
02:25
02:45
02:50
03:10
03:35
03:45
04:00
00:00
04:17
Past 7 Days
Oor Mekaar was discovered most frequently at around 1 minutes and 5 seconds into the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy’t baklei
Harder as wat ek dit ooit sou kry
En hier by my
Sal jy altyd in die diepste kamer bly
Ek het seer
Maar ek probeer dit nogsteeds wegsteek
Jy bly vir my
Die sonsak wat ek elke dag weer op die val van die aarde kry
[PreChorus]
Jy kyk na my oorwoë
’n Sonsak in die kroeë
[Chorus]
Oor mekaar
Van mekaar
Sonder woorde praat ons nog dieselfde taal
Oor mekaar
Van mekaar
Daar’s ’n doolhof in my kop waar jy opgaar
En net soos bloed loop jy in elke aar
[Verse 2]
Jy vermy
Die feit dat dit ons albei onderkry
As ons kon stry
Oor alles wat ons nog altyd bly vermy
Hou op beheer
Daar is vryheid in die oorgee
Jy bly vir my
Die maan wat my weerkaatsing van ’n donker agtergrond weg kry
[PreChorus]
Jy kyk na my bewoë
’n Sonsak in die kroeë
[Chorus]
Oor mekaar
Van mekaar
Sonder woorde praat ons nog dieselfde taal
Oor mekaar
Van mekaar
Daar’s ’n doolhof in my kop waar jy opgaar
En net soos bloed loop jy in elke aar
[Bridge]
Net nog ’n song oor jou
Om jouself toe te vou
Ek drink nie nou meer net om te vergeet nie
Sal jy hom veilig hou?
Akkoorde buig vir jou
Ek dink daar’s iets oor ons, wat ons nie weet nie
[Chorus]
Oor mekaar
Van mekaar
Sonder woorde praat ons nog dieselfde taal
Oor mekaar
Van mekaar
Daar’s ’n doolhof in my kop waar jy opgaar
En net soos bloed loop jy in elke aar
Written by: Cezaan Sonnekus, Karlien Van Jaarsveld, Kyle Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...