Lyrics

Ek sit in my venster en hunker na jou Verlangend duur ek na die hemelse blou Die wind se gesuis bring 'n boodskap na my Van 'n liefde wat nooit sal verflou Ek wil aan jou sê hoedat ek oor jou voel En sagkens my hand deur jou hare streël En sou ek 'n soentjie of twee van jou steel Sal jy weet wat ek daarmee bedoel My hart sing van liefde Ek sing van geluk wat ons saam sal bind My hart sing van liefde Want liefde het ek nou gevind Tesame stap ons deur die aandskemer in Net ek en jy in 'n wêreld so mooi Die maan het die sterre na ons twee gebring Om vir ons van die liefde te sing My hart sing van liefde Ek sing van geluk wat ons saam sal bind My hart sing van liefde Want liefde het ek nou gevind Tesame stap ons deur die aandskemer in Net ek en jy in 'n wêreld so mooi Die maan het die sterre na ons twee gebring Om vir ons van die liefde te sing My hart sing van liefde Ek sing van geluk wat ons saam sal bind My hart sing van liefde Want liefde het ek nou gevind
Writer(s): Sias Reinecke Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out