album cover
Hillbrow
1,184
Afrikaans
Hillbrow was released on January 1, 2006 by EMI South Africa as a part of the album Seisoen
album cover
AlbumSeisoen
Release DateJanuary 1, 2006
LabelEMI South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM103

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ou man sit by die straatkafees
En kyk al die mense loop heen-en-weer
Die boemelaars raas by die Wimpy Bar
Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat
Wys parkeerplek aan
En hou dan die hand, hou dan die hand
Hou oop die hand
[Chorus]
En gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Gee jou hart vir Hillbrow
[Verse 2]
Uit Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep
Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek
Ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag
Sy sein vir die junkies wat wag
[Chorus]
En gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Gee jou hart vir Hillbrow
[Verse 3]
En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel
Stemme en musiek klink in elke woonstel
En ons sit in die son en ons drink wyn
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef
Op die een wat kry wat hy vra, ja
[Chorus]
En gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou kleure vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Gee jou hart vir Hillbrow
En gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow
Written by: Johannes Kerkorrel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...