Listen to Net Voor Die Storm Kom by Theuns Jordaan

Net Voor Die Storm Kom

Theuns Jordaan

Singer/Songwriter

12,485 Shazams

Lyrics

Hoe, lankal praat ons, nie meer nie? Stiltes, om ons, raak te veel. Beter, sal ek nooit weer kry nie. Maar ek moet, nou sien dis verby. Net voor die storm kom. Sal ek groet en sê, ek draai nie om. Met my hart maak ek my laaste wens. Ek sien jou deur 'n gebreekte lens. En ek groet jou voor die storm kom. Voor die winde en die reën weer kom. Hoe kan ek dit verstaan, Ek hoor dan nog jou naam? Dis verby, net voor die storm kom. Ek loop, in donkerte rond. Woorde, steek vas in my mond. Ek wag, deur die winter van my gemoed. Ek stap deur die skemers, van my hart. Net voor die storm kom. Sal ek groet en sê, ek draai nie om. Met my hart maak ek my laaste wens. Ek sien jou deur 'n gebreekte lens. En ek groet jou voor die storm kom. Voor die winde en die reën weer kom. Hoe kan ek dit verstaan, Ek hoor dan nog jou naam? Dis verby, net voor die storm kom. En hartseer dra, nie 'n masker nie. Maar was so veel, Wat liefde nie geleer het nie. Net voor die storm kom. Sal ek groet en sê, ek draai nie om. Met my hart maak ek my laaste wens. Ek sien jou deur 'n gebreekte lens. En ek groet jou voor die storm kom. Voor die winde en die reën weer kom. Hoe kan ek dit verstaan, Ek hoor dan nog jou naam? Dis verby, net voor die storm kom. Ons altwee moet aangaan, Ons sal eendag verstaan. Ek groet jou voor die storm kom.
Writer(s): Johan Vorster, Theuns Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out