album cover
Donkerpad
album cover
Donkerpad was released on January 1, 2006 by EMI South Africa as a part of the album Seisoen
AlbumSeisoen
January 1, 2006
LabelEMI South Africa
BPM141
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
As jy die donkerpad stap
Dan moet jy kyk waar jy trap
Daar waar die ysters lê
Al om die rand van die stad
As jy die binnebaan slaan
Dan moet jy weet waar jy gaan
Jy moet jou spoed en jou hoek kies
En bittermin stil staan
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
[Verse 2]
As jy die kortpad wil ry
Dan moet jy weet wat jy kry
Jy sal verdwaal as jy dwaal
En jy dink jy is vry
As jy die kruispaaie opsoek
Teken jy die grootboek
Trek maar die streep
Dis geskryf in jou eie bloed
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...