album cover
Bly
1,626
World
Bly was released on February 1, 1994 by Karin Hougaard as a part of the album Bly
album cover
AlbumBly
Release DateFebruary 1, 1994
LabelKarin Hougaard
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM69

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karin Hougaard
Karin Hougaard
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Composer

Lyrics

Hou jy my vas
Of droom ek in 'n ander land
Want ek kyk soms deur oë vol sand
Hou jy my vas
Staan ons alleen
Of fluister daar 'n stem naby
Wat se jy's altyd hier by my
Staan ons alleen
Dit help nie ons verduidelik wie't die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my
Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
Bly jy's my begin en einde
Bly jy vul my leë lyne
Bly ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly jy's my begin en einde
Bly jy vul my leë lyne
Bly ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly jy's my begin en einde
Dit help nie ons verduidelik wie't die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my
Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
Bly jy's my begin en einde
Bly jy vul my leë lyne
Bly ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly jy's my begin en einde
Bly jy vul my leë lyne
Bly ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly jy's my begin en einde
Bly jy vul my leë lyne
Bly ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...