album cover
Dezzie
251
Afrikaans
Dezzie was released on February 7, 2014 by Select Musiek as a part of the album Man Van Stof
album cover
Release DateFebruary 7, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Koekoes Bezuidenhout
Koekoes Bezuidenhout
Composer, Lyrics

Lyrics

En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine, vanaand
En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine, vanaand
En ek vra nie meer vir liefde nie en ek soek nie weer vergifnis nie
Ek hoop net dat jy, jou glimlag weer terug sal kry
Dezzie ek stuur blomme na verlate adresse vanaand
Dezzie ek stuur blomme na verlate adresse vanaand
Want ek weet nie waar jy bly nie en ek weet nie wie is aan jou sy nie
En al ons blomme het verlep in 'n doodloop straat
En ek dra nog die letsels van Akker straat ses
My paaie loop terug na daardie adres
Met 'n halo in jou hare en pêrels in jou smile
Die maan dryf op die swembad
Toe soen jy my goodbye, en goodbye
Toe soen jy my goodbye, en goodbye
Dezzie kyk hoe skiet die sterre in die nag verby
Dezzie kyk hoe skiet die sterre in die nag verby
En hulle iewers om te gaan rus waar daar vir hul 'n lê plek is
Dezzie ons soek almal iets wat ons nie kan kry
En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine, vanaand
En Dezzie ek kruis lyne met die middernag seine, vanaand
Ek skryf briewe vir die blindes op 'n Sondagaand
En saans vir die dowes as dit donker raak
Maar my woorde sal nooit ooit jou plek vol kan staan
En ek dra nog die letsels van Akker straat ses
My paaie loop terug na daardie adres
Met 'n halo in jou hare en pêrels in jou smile
Die maan dryf op die swembad
Toe soen jy my goodbye en goodbye
Toe soen jy my goodbye en goodbye
Toe soen jy my goodbye en goodbye
Toe soen jy my goodbye en goodbye
Toe soen jy my goodbye
Written by: Koekoes Bezuidenhout
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...