Music Video

Bietjie Benoni
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Lianie May
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Songwriter
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Vocal Producer

Lyrics

Klim in jou kadet, gee 'n bietjie vet Ek sê "voelit" Ek sê "bringit" Wat sit daar onder jou bonnet? Park hom by my party, maak die boot oop Hey, gooi 'n doef doef Met daai sub woef Rattle hom - maak hom laat hy los skroef Spin hom en ek koop hom Klim in, wil jy saam kom? Kan dit mos nie help nie Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Skim jy's oud, maar nog nie "koutie" Haak hom om die heupe my outie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni O, wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie Swaai hom soos 'n mammie met 'n ponie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni O, wys 'n bietjie wys jou Benoni Hey ou boet waar kry jy daai jeukvoet? Kom ons vang spoed Met 'n ietsie soet As hy mors is dit môre se wasgoed Gooi vir Stukkie hier gooi 'n stukkie daar Siem sa la biem Vang hom met 'n slap riem Nou nou gaan ons almal net dubbel sien Spin hom en ek koop hom Klim in, wil jy saam kom? Kan dit mos nie help nie Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Skim jy's oud, maar nog nie "koutie" Haak hom om die heupe my outie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni O, wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie Swaai hom soos 'n mammie met 'n ponie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni O, wys 'n bietjie wys jou Benoni Is jy partytjie-fiks? Of 'n spanner in die works? Los jou geite, ruk die ruite Is jy Benoonie, of is jy Benounie? Ons gee nie regtig om nie Ons gee nie regtig om nie Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Haak hom om die heupe my outie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni Wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Skim jy's oud, maar nog nie "koutie" Haak hom om die heupe my outie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni O, wys 'n bietjie bietjie jou Benoni Doughnuts oppie teer daar's nie fout nie Swaai hom soos 'n mammie met 'n ponie Wys 'n bietjie, wys jou Benoni O, wys 'n bietjie, wys jou Benoni
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Roux Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out