Music Video

Bokke Bring Die Beker (Springbok Anthem)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
Zander Tyler
Zander Tyler
Performer
Johannes Gerhardus Terblanche
Johannes Gerhardus Terblanche
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
Johannes Gerhardus Terblanche
Johannes Gerhardus Terblanche
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

So, swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home O ja die yskas is gestock Vol koue bier en vol chops Bokke bring die beker back home Die vuur brand al 'n week To make the kole gereed Bokke bring die beker back home Die bure is al kwaad Ek gil tot laat in die aand Bokke bring die beker back home Maar my vibe is altyd goed Daar's net Bokke in my bloed Bokke bring die beker back home So, swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Drink agt-en-veertig uur al bier Maar dis so blêrrie duur Bokke bring die beker back home Ek smokkel Klippies en Coke Want die exchange rate maak my broke Bokke bring die beker back home Jy kry my heel voor in die ry In my Crocs en Springbok trui Bokke bring die beker back home Hou julle mondjies maar still As ek BOKKE kliphard gil Bokke bring die beker back home So, swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home So, whether jy 'n Aussie is Of jou hart met Ierland rus Bokke bring die beker back home Of jy's 'n Argentyn Of dink die Pommies is main Bokke bring die beker back home You can sing Allez Les Bleus But there's no chance for you Bokke bring die beker back home Jy kan maar die hakka maar doen Die cup kom pappa toe Bokke bring die beker back home So, swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home So, swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Swing die ball Laat die drieë rol Bokke bring die beker back home Bokke bring die beker back home Bokke bring die beker back home
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman, Johannes Gerhardus Terblanche Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out