Lyrics

Snotkop Woooohoooo Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink Girls skut daai boude laat dit gangster is Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Eh - ewig Dronk raak, vas dans Ek love dit want eks Afrikaans Gat swaai tjoppies braai Kyk dis mos die lewe daai Nee wiet nou tyd om onplesierig te sit Neeee Dies aktiwiteite wat belangrik is Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Ja wag dat ons eers bietie brannas drink Girls skut daai boude dat dit gangster is Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Weee oh we eh ohhh Aktiwiteite wat belangrik is Weee oh we eh ohhh Aktiwiteite wat belangrik is Eh – ewig Lyf vryf party shots baby give me all you got Break dans kort rok party in my bokser shorts Nee wiet nou lus om onplesierig te sit Neeeee Dies aktiwiteite wat belangrik is Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink Girls skut daai boude dat dit gangster is Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Eks nou nie lus om te sit met n soet tand en n bril As jy my soek eks by die kroeg langs al die girls wat lekker soen As jy my vra eks by die bar asof ek elke dag verjaar As jy my soek eks op die vloer met ongelooflike moves Die moves is crazy Nee wag dat ons eers bietjie brannas drink Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink Girls skut daai boude laat dit gangster is Want hierdie is Aktiwiteite wat belangrik is Ons gaan lewe vir ewig Weee oh we eh ohhh Aktiwiteite wat belangrik is Weee oh we eh ohhh Aktiwiteite wat belangrik is Eh – vir ewig
Writer(s): Henning Francois, Kahn Mark Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out