Lyrics

Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind En daar's trane op haar wang Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer Maar dit val voor op die sand Daar's 'n blink op haar oë soos dit kan ek nie glo Vertel sy dan aan my Met snikkend haar woord soos 'n gebroke akkoord Vertel sy dit aan my Gee haar 'n roos 'N Roos vir haar Gee haar 'n roos Dis al wat sy vra Gee haar 'n roos 'N Roos vir haar 'N Mooi wit roos Dis al wat sy vra Sy sê dan aan my 'n roos moet sy kry Want dit is nie meer so lank Haar moeder nie wel dis wat sy vertel Dis net om haar te dank Ek's so baie lief vir haar soos sy voor haar uit staar 'N Roos moet sy dan kry Moenie huil nie my kind sê ek 'n roos sal ons vind In haar oë sien ek sy's bly Gee haar 'n roos 'N Roos vir haar Gee haar 'n roos Dis al wat sy vra Gee haar 'n roos 'N Roos vir haar 'N Mooi wit roos Dis al wat sy vra Gee haar 'n roos 'N Roos vir haar Gee haar 'n roos Dis al wat sy vra Gee haar 'n roos 'N Roos vir haar 'N Mooi wit roos Dis al wat sy vra
Writer(s): Brits Pieter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out