Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andre Schwartz
Andre Schwartz
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Frankfurter
Frankfurter
Composer
H. Haller
H. Haller
Composer
Holder
Holder
Composer
Nobel
Nobel
Composer
Etienne Puren
Etienne Puren
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

Jy, staan nou weer voor my deur en sê ek moet jou weer terug neem Jy, wat my al talle mal so seer gemaak het en dan net lag Jy, wat ander manne vat en dan weer dink dis net 'n spel Luister mooi wat ek nou vir jou sê Ek wil jou nooit weer sien Die lewe is te kort daarvoor Ek wil myself geniet Daar bly nog duisend vreugdes oor Ek wil my self bevry Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei (Ek wil jou nooit weer sien) Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien Ek, ek is gelukkig nou, en as ek aan jou dink wil ek lag Om te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou Jy, het lank genoeg getalm, toe loop en gaan jou gang Luister mooi wat ek nou vir jou sê Ek wil jou nooit weer sien Die lewe is te kort daarvoor Ek wil myself geniet Daar bly nog duisend vreugdes oor Ek wil my self bevry Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei (Ek wil jou nooit weer sien) Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien Los tog jou leus nou, daars niks te berou, alles is klaar tussen ons Daar is 'n wêreld, 'n oop vrye wereld, niemand gaan my ooit weer kul Ja, in die môre, môre gaan dit anders wees Ja, ek gaan lewe, lewe sonder jou Ek wil jou nooit weer sien Die lewe is te kort daarvoor Ek wil myself geniet Daar bly nog duisend vreugdes oor Ek wil my self bevry Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei (Ek wil jou nooit weer sien) Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien Ek wil jou nooit weer sien!
Writer(s): Bernd Meinunger, Etienne Puren, Ralph Siegel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out