album cover
Skipskop
3,843
Pop
Skipskop was released on April 9, 2001 by EMI South Africa as a part of the album Vreemde Stad
album cover
Release DateApril 9, 2001
LabelEMI South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM107

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
Môre gaan ons weg
Vêr van hier weg
Skipskop, skipskop
Wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lê net voor
Die blou berge oor
[Verse 2]
Overberg se mens
Is ek gebore
Op die plek skipskop
Nes my pa en sy pa ook
[Verse 3]
Hier deur die duine, loop onse spore
Hier op die beach, hier langs die see is ek gebore
[Chorus]
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders?
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long skipskop, skipskop sê net goodbye
[Verse 4]
Linkerhand of die regterhand
Wat se kant lê die plekke?
Misverstand
'Seblief meneer, ag sê tog weer
Is dit die pad wat ons moet môre vat?
'n Stukkie lê hier en 'n stukkie lê daar
Die stukkies van my lewe, hulle lê baie deurmekaar
Tel op, tel op vir shorty en vir pop
Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
[Chorus]
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders?
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long skipskop, skipskop sê net goodbye
Oh, skipskop, skipskop se net goodbye
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...