Müzik Videosu

Bloed & Asem
{artistName} adlı sanatçının {trackName} müzik videosunu izle

Şurada:

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Songwriter

Şarkı sözleri

Vreedsaam versorg, In gemaklikheid verval, Te veel bloed, te veel asem... Te veel wasem... Jy is vir my, Bloed en asem Vreedsaam versorg, In gemaklikheid verval, Te veel bloed, te veel asem... Te veel wasem... Skadu's in my kas, Sal ek dan jou voete was? Geen man met trots in sy pak, Dans rond sonder spyt in sy sak. Jy is vir my, Bloed en asem O ja die hart, Bebloed met boeke en draaie, Hoe kan jy dan groet, Met moed in jou laaie?
Writer(s): Moses Metro Man Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out