Müzik Videosu

Moses Metro Man - Reus (Official Lyric Video)
{artistName} adlı sanatçının {trackName} müzik videosunu izle

Şurada:

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Songwriter

Şarkı sözleri

Ek sal aanhou bloei, Teen al die skerp woorde stoei, Al my hande lam, Maar my gemoed bly kristal, Maar my longe is sterk My hart weer vasgewerk, Maar ons sal nooit vergaan Almal verdwyn, Maar die reus in my baklei, Ons is genoeg Ek en jy, die waarheid maak ons vry Geprys en gespoeg, Gegraveer en geroes, Maar my lippe is nie meer swaar, Al raak my skouers ook al moeg, Maar my longe is sterk My hart weer vasgewerk, Maar ons sal nooit vergaan Almal verdwyn, Maar die reus in my baklei, Ons is genoeg Ek en jy, die waarheid maak ons vry. Geprys en gespoeg, Gegraveer en geroes, Maar my lippe is nie meer swaar, Al raak my skouers ook al moeg. Almal verdwyn, Maar die reus in my baklei, Ons is genoeg Ek en jy, die waarheid maak ons vry
Writer(s): Moses Metro Man Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out