Müzik Videosu

Moses Metro Man - Broos (Liriekvideo)
{artistName} adlı sanatçının {trackName} müzik videosunu izle

Şurada:

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Songwriter

Şarkı sözleri

Broos Jy sê dis moeilik jy wil moed opgee, Van al die soek is al jou knieë seer, Maar jy probeer Om elke oggend net op te staan en, Elke oggend normaal te funksioneer. Jy's nooit alleen nie my vriend, Ons staan saam by die afgrond en wag vir die reën. Waar jy nou is, Is dit koud en eensaam, En in jou kop voel jy niemand sal jou kan verstaan. Maar kom ek sê jou ons almal was daar, Om te oorleef moet ons saamstap hand aan hand. Jy's nooit alleen nie my vriend, Ons staan saam by die afgrond en wag vir die reën. Ek weet jy glo my nie altyd nie, Maar dis beter om te laat gaan, Te laat gaan, dis beter om te laat gaan. Jy's nooit alleen nie my vriend, Ons staan saam by die afgrond en wag vir die reën.
Writer(s): Moses Metro Man Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out