Müzik Videosu

Mona Lisa
{artistName} adlı sanatçının {trackName} müzik videosunu izle

Şurada:

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Songwriter

Şarkı sözleri

Kom, kom ons vind mekaar, Kom laat die winde nou bedaar... Wat hou jy daar geheim? Wie het jou glimlag gesteel, my lief? Kom ons soek na die waarheid, Na die Vryheid wat jou oe bekoor. Kom ons soek na die antwoord, Jou front heeltemal verloor. Jy's veilig, heilig Liefling my Mona Lisa Veilig, heilig, Mona Lisa my lief... Te veel aande omgesoek, Te veel ompaaie gebou, En opgelees in 'n boek. Te veel monde dopgehou. Kom ons soek na die waarheid, Na die Vryheid wat jou oe bekoor. Kom ons soek na die antwoord, Jou front heeltemal verloor. Jy's veilig, heilig Liefling my Mona Lisa Veilig, heilig, Mona Lisa my lief... Ek het nog altyd hier, Deur die donker gang geloop... Maar dis jy, ja jy wat altyd, altyd by my spook. My Lisa, my Mona Lisa van my.
Writer(s): Moses Metro Man Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out