Lyrics

Jy maak dit, so maklik, om op te staan na al die seer. Ek sien jou, nou langs my, jy was nog altyd daar gewees. Gebreekte, beloftes, het my weer op my knieĂ« gedwing. Verlore, gebroke, maar jy het weer die hoop terug gebring. Jy't my geleer om weer te glo. En ek, ek kan weer in liefde glo. Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy. Ek, ek kan nou weer asem haal. Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees. Ek kan weer in liefde glo. Om my lĂȘ, die skerwe, en jy pak alles terug in plek. Daar's niks meer, verlore. En nou voel alles weer perfek. Jy't my geleer om weer te glo. En ek, ek kan weer in liefde glo. Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy. Ek, ek kan nou weer asem haal. Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees. Ek kan weer in liefde glo. Waar sal ons sonder liefde wees? Jy't my geleer om weer te glo. En ek, ek kan weer in liefde glo. Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy. Ek, ek kan nou weer asem haal. Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees. Ek kan weer in liefde glo.
Writer(s): Lars Halvor Jensen, Martin Michael Larsson, Marc Brendon, Don Kelly, Ronan Patrick John Keating, Carl Heinrich Winckler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out