Lyrics

Wag vir my, dis nog nie te laat nie. Hierdie pad mag dalk nog lank word. Maar ek is nie bang nie. Vergewe my, My hart was koud, Eenvoudig net swaar. Ek was grof en onafgewerk Maar ek's nog nie daar nie. Op pad na jou toe, Op die pad na jou hart toe. Dis hier waar ek gaan sort Dat ek jou man gaan word. Dis hier waar ek gaan leer Om werklik lief te wees -- Op pad na jou hart. Sit terug. Sit terug en hou vas. Hierdie pad waarop ons saam loop Het sy op en af. Laat my toe as ek op my knieë Voor jou deur kom staan. Op die pad na jou hart moes ek leer Dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra. Op pad na jou toe, Op die pad na jou hart toe. Dis hier waar ek gaan sort Dat ek jou man gaan word. Dis hier waar ek gaan leer Om werklik lief te wees -- Op pad na jou hart. As ek jou hand vat Sal jy saam my kan kom. As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom En ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort. As ek jou man kan word. Op pad na jou toe, Op die pad na jou hart toe. Dis hier waar ek gaan sort Dat ek jou man gaan word. Dis hier waar ek gaan leer Om werklik lief te wees -- Op pad na jou hart.
Writer(s): Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out