Lyrics

My hartklop Maar eks nie meer n kind nie Ek's Lankal nie meer blind nie Ek sien myself maar soms wil ek net wegkyk Maar jy bly lief vir my Ek weet die langpad maak my sterker Maar alleen wees voel soms net teveel Met elke liewe tree Wat ek na jou toe gee Kom die lewe weer In hierdie hart van klip In hierdie hart van klip In hierdie hart van klip Onderstebo Hoe raak alles so onderstebo As ek sukkel om te glo Laat my vloei in jou rigting laat my swem In jou diepsee in Ek weet die langpad maak my sterker Maar alleen wees voel soms net teveel Met elke liewe tree Wat ek na jou toe gee Kom die lewe weer In hierdie hart van klip Kry my aan die einde Daar waar my koue hande weer voel Daar waar jou water oor my spoel Al daai harde jare agter my Is alles in 'n een oomblik gou verby Met jou langs my Met jou langs my Ek weet die langpad maak my sterker Maar alleen wees voel soms net teveel Met elke liewe tree Wat ek na jou toe gee Kom die lewe weer In hierdie hart van klip In hierdie hart van klip In hierdie hart van klip In hierdie hart van klip
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out