音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Barto
表演者
Barto Swiegers
声乐
Amiel Gopal
贝斯
Emil Paul
伴唱
Brendan Campbell
键盘
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Barto Swiegers
作曲
Stephan van Huyssteen
作曲
Don Kelly
作词
制作和工程
Muse Productions
制作人
歌词
[Verse 1]
Ek het gedink ek soek die reën
Ek het gedink ek soek die see
Nie geweet ek gaan dit vind in haar oë
Ek het gedink ek soek die reën
[Verse 2]
Ek het gedink ek soek riviere
Wat loop tot in die mond
Nie geweet 'n hart kan dieper as diep
Ek het gedink ek soek die reën
[Chorus]
H2Oë
As haar twee oë kyk vir my
Dryf my wêreld verby my
H2Oë
As haar twee oë vir my staar
Wil my hart nie bedaar nie
Sy gee my lewe sy vedrink my gewete
Met oë soos reën verhoor sy my gebede
H2Oë
Is soos water vir my wanneer haar twee oë kyk vir my
H2Oë is soos water vir my
[Verse 3]
Nie gedink ek soek die vloed
Het nie gedink ek soek die storm
Het nie gedink ek soek die breek van 'n wolk
Maar nou weet ek dis wat ek kort
[Verse 4]
Ek sien hoe vorm elke druppel
Oor en oor maak dit 'n rippel
Sy breek die stilte van my kalm
Weer en weer en weer en weer
[Chorus]
H2Oë
As haar twee oë kyk vir my
Dryf my wêreld verby my
H2Oë
As haar twee oë vir my staar
Wil my hart nie bedaar nie
Oh sy, sy gee my lewe sy vedrink my gewete
Met oë soos reën verhoor sy my gebede
[Chorus]
H2Oë
As haar twee oë kyk vir my
Dryf my wêreld verby my
H2Oë
As haar twee oë vir my staar
Wil my hart nie bedaar nie
Oh sy gee my lewe, vedrink my gewete
Met oë soos reën verhoor sy my gebede
[Chorus]
H2Oë
Is soos water vir my wanneer haar twee oë kyk vir my
H2Oë is soos water vir my
Written by: Barto Swiegers, Don Kelly, Stephan van Huyssteen

