音樂影片

Brandewyn Het Nie Brieke Nie
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

積分

出演艺人
Bok van Blerk
Bok van Blerk
演唱
作曲和作词
Bok van Blerk
Bok van Blerk
作词
Sean Else
Sean Else
作词
Johan Vorster
Johan Vorster
作曲
制作和工程
Sean Else
Sean Else
制作人
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人

歌詞

Ek sit hier by die golfdag by die dienstebaan Die negentiende putjie hou net aan en aan En ou Anna, sy hap die Branna Ou Johnny is die 'barman', dra die doppe aan Hy weet ook ek moet huistoe na ou Anna gaan Want ou Anna, sy hap my Branna Dis die sewentiende keer hierdie blêrrie week Wat ek vassit by die bar, sy gaan my tande breek Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn Branne.Branne.Branne.Branne Brandewyn het nie brieke nie Het nie brieke nie Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn Branne.Branne.Branne.Branne Brandewyn het nie brieke nie Het nie brieke nie As ek laat kom by die huis maak ek my golfswing seer Want met Brannas in my lyf kan ek die houe keer En ou Anna, sy tune my ta-da Elke liewe oggend moet ek werk toe gaan Maar die gout en rumatiek voel soos blêrrie kraam En ou Anna, sê dis van Branna Maar die Brannas vat jou pyne, dit maak jou hartjie sag Ek sit mos by die bar, ek voel dit elke dag Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn Branne.Branne.Branne.Branne Brandewyn het nie brieke nie Het nie brieke nie Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn Branne.Branne.Branne.Branne Brandewyn het nie brieke nie Het nie brieke nie Die vlekke op my bakkie praat van Brandewyn En die kinders sonder skoene voel ook al die pyn En dan dink ek ook my vrou is mal as sy my by die bar kom haal Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn Branne.Branne.Branne.Branne Brandewyn het nie brieke nie Het nie brieke nie Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn Branne.Branne.Branne.Branne Brandewyn het nie brieke nie Het nie brieke nie Het nie brieke nie Het nie brieke nie Het nie brieke nie Branne.Branne.Branne.Branne... Brandewyn...
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out