Listen to Klein Bietjie Wyn by Anton Goosen

Klein Bietjie Wyn

Anton Goosen

Contemporary Folk

1,276 Shazams

Lyrics

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou Ou Anna gee jou hand, Anna gee jou hand Anna gee jou hand, laat ek voel of jou hart nog brand Ou Anna jy's my blom, Anna jy's my blom Anna jy's my blom wat van die Onderveld af kom Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou Droskyt ry, ja, jy moet droskyte ry Droskyt ry dat jy kan seesiek kry Bicycle ry, ja, jy moet bicycle ry Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou En kyk hoe die auntie dans, kyk hoe die auntie dans Kyk hoe die auntie dans daar onder by die waenhuiskrans Ja, jy kan maar loer, ja, jy kan maar loer Ja, jy kan maar loer hoe die auntie se sterre roer Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou Geldjies sonder goed, geldjies sonder goed Ek lag met my lippe, maar ek huil in my gemoed 'N Vroumens is dalk 'n slegding, 'n vrou is dalk 'n slegding 'N Vrou is dalk 'n slegding, maar baie goed om van te sing Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out