Music Video

Bobby Van Jaarsveld - Net 'n Man (Live At Time Square Sun Arena, Pretoria / 2017)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Afrikaans is Groot 2017 (Die Konsert) [Live] by Afrikaans is Groot 2017 (Die Konsert)
ALBUMAfrikaans is Groot 2017 (Die Konsert) [Live]Afrikaans is Groot 2017 (Die Konsert)

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer

Lyrics

As ek n digter was, sou ek boeke vol en papirus rol oor jou skryf As ek n digter was As ek n swerwer was sou ek die As ek 'n swerwer was Maar wat jy sien is wat jy kry ek Is hier om te bly gee jou alles vir my Eks net n man wat vra of ek jou kan dra op my hande, Jou vas kan hou in die aande as Dit reën weet jy ek is die een vir jou Eks net 'n man wat sê wat my hart wil hê daars niks anders en ek Weet dit sal nooit verander want ek weet eks net die man vir jou As ek 'n slodaat was dan sou ek man Alleen elke oorlog deur vir jou veg As ek 'm soldaat was As ek 'n koning was sou ek die hele ryk an my koninkryk aan jou gee As en 'n koning was Maar wat jy sien is wat jy kry ek is Hier om te bly, gee jou alles vir my Eks net na man wat vra of ek jou kan dra op my hande, Jou vas kan hou in die aande as Dit reën weet jy ek is die een vir jou Eks net 'n man wat sê wat my hart wil hê daars niks anders en ek Weet dit sal nooit verander want ek weet eks net die man vir jou Maar ek is nie n digter nie, Ek is nie 'n swerwer nie, Ek is nie 'n soldaat nie, ja ek is nie koning 'n nie As ek 'n ou man is sal ek tevrede sê dat ek jou kon hê aan my sy As ek 'n ou man is Eks net 'n man wat vra of of ek jou kan dra op my hande, Jou vas kan hou in die aande as dit Reën weet jy ek is die die een vir jou Eks net 'n man wat sê wat my hart wil hê daars niks anders en ek Weet dit sal nooit verander want ek weet eks net die man vir jou Ek weet dit sal nooi verander want ek weet eks net die man vir jou
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out