Music Video

My Vissermanvriend se Pa
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Robbie Wessels

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Lyrics

Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie Hierdie woorde maak 'n prentjie Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie En as ek aan hom d, dan word ek stil En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa As die son sak en die wind gaan le^ En die bote kies koers na die waters Dan d ek terug aan my vissermanvriend se pa Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies En die waarhede op die punt van sy tong Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal Elke diertjie, elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan Dis ook vir 'n slegte vrou Dis die laaste woorde Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou En as ek aan hom d, dan word ek stil En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
Writer(s): Wessels Robb Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out