Lyrics

Doen waarvan ek hou Hou van wat ek doen Dink baie goed goed baie deur nie Ek worry nie Sal altyd wag vir jou Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam met wie jy is Sal altyd wag vir jou Doen waarvan ek hou Hou van wat ek doen Dink baie goed goed baie deur nie Ek worry nie Jy weet jyt gesê jy sal altyd Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my af Tyd as ek 'n "Friends" episode in my bed kyk Moenie sê jy's jammer nie Ek is nie Sal altyd wag vir jou Als is nou so stil Met die wind in my oor En die reën teen my ruit en Als is nou so stil Ooooo Sal altyd wag vir jou
Writer(s): Fred Den Hartog, Hunter Kennedy, Janie Bay Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out