Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Composer
Jannes Erasmus
Jannes Erasmus
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Executive Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Jy vertel die stories rond Van hoe jy my kon vat Vir 'n stap in die park Jy was glo my held Wat my knieë kon laat smelt Maar nou kan ek ook my kant vertel Dat jy was net 'n pel Wat nie ophou kon bel En dit was nooit 'n ons nie Dit was net jy alleen En jou stupid wit leuens Jy loop rond Vertel vir almal dat jy het my loop vry Maar die stories in jou mond Val soos pap op die grond Maar net 'n korreksie Ek's nie jou X nie En jy's 'n narcissistic sociopath En ek is nie 'n nice to have Ek's klaar met jou twak Sit terug op die rak Maar almal weet nou Ek's nie jou X nie Ek is nie jou X nie Jy verbrand glo brûe as jy loop Maar jou branded klere Is met jou ma se geld gekoop Jou houding lyk hardlywig En jou ego te bedrywig Jy kom way te overconfident voor Jy't al my vriende gebel Grootste twak kom vertel Jy hoef nie te flex nie Jy's nie so sexy Jy loop rond Vertel vir almal dat jy het my loop vry Maar die stories in jou mond Val soos pap op die grond Maar net 'n korreksie Ek's nie jou X nie En jy's 'n narcissistic sociopath En ek is nie 'n nice to have Ek's klaar met jou twak Sit terug op die rak Maar almal weet nou Ek's nie jou X nie Ek is nie jou X nie Okay So ek hoor jy like my Kan jy net ophou strooi rond vertel Ek dink jy's totally overrated Kan jy ophou Jy dink jy weet hoe Om my aandag te trek Jy dink jy weet hoe Om my aandag te trek Jy dink jy weet hoe Om my aandag te trek Jy dink jy weet hoe Jy dink jy weet hoe En jy loop rond Vertel vir almal dat jy het my loop vry Maar die stories in jou mond Val soos pap op die grond Maar net 'n korreksie Ek's nie jou X nie Jy loop rond Vertel vir almal dat jy het my loop vry Maar die stories in jou mond Val soos pap op die grond Maar net 'n korreksie Ek's nie jou X nie En jy's 'n narcissistic sociopath En ek is nie 'n nice to have Ek's klaar met jou twak Sit terug op die rak Maar almal weet nou Ek's nie jou X nie Ek is nie jou X nie
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen, Johan Vorster, Jannes Erasmus, Jacomien De Wet Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out