album cover
Stasie
4,608
Afrikaans
Stasie was released on June 28, 2016 by Warner Music Africa as a part of the album Die Liefde Los 'n Spoor
album cover
Release DateJune 28, 2016
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM69

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
Jak de Priester
Jak de Priester
Lead Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina, Banjo
Bez Roberts
Bez Roberts
Brass
Brendan Ross
Brendan Ross
Brass
Donny Bouwer
Donny Bouwer
Brass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jak de Priester
Jak de Priester
Songwriter, Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer

Lyrics

Op watter stasie my liefling
Het jy my gelos?
Op watter stasie my liefling
Het jy my gelos?
Onder watter brand siek bos
Het jy my gelos?
Op watter stasie my liefling
Het jy my gekruisig?
Op watter stasie my liefling
Het jy my gekruisig?
Met die spykers uit jou mond
Ja, die spykers uit jou mond
Op watter stasie
Het jy my gekruisig?
In watter lende kleeddoek my liefling
Struikel my hart seer op
In watter kerk of mag ek rou
Oor jy my nooit weer vas sal hou
Op watter stasie my liefling
Het jy my gelos?
In watter lende kleeddoek my liefling
Struikel my hart seer op
In watter kerk of mag ek rou
Oor jy my nooit weer vas sal hou
Op watter stasie my liefling
Het jy my gelos?
Op watter stasie my liefling
Het jy my gelos?
Written by: Jak de Priester
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...