album cover
Die Dansvloer
5,084
Pop
Die Dansvloer was released on February 1, 2023 by Bay Records as a part of the album Die Dansvloer - Single
album cover
Release DateFebruary 1, 2023
LabelBay Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Lyrics

[Intro]
Ek en jy op die dansvloer
Ek en jy op die dansvloer
[Verse 1]
Sonlig na skemer, lente se reuke
Dink ek weer aan jou
Swem sonder klere
Soen in die reën, ek't alles weer onthou
[PreChorus]
Somers aande, pienk, oranje
Ons dans die ure om
Jy neem my weg na 'n ander plek
Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
[Chorus]
So elektries
Ek en jy op die dansvloer
Soveel chemie
Ek en jy op die dansvloer
[Verse 2]
Sonlig na skemer, lente se reuke
Dink ek weer aan jou
Swem sonder klere
Soen in die reën, ek't alles weer onthou
[PreChorus]
Somers aande, pienk, oranje
Ons dans die ure om
Jy neem my weg na 'n ander plek
Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
[Chorus]
So elektries
Ek en jy op die dansvloer
Soveel chemie
Ek en jy op die dansvloer
[Bridge]
Ooh-ooh (Ek en jy op die dansvloer)
Ooh-ooh (Ek en jy op die dansvloer)
Ooh-ooh (Ek en jy op die dansvloer)
Ooh-ooh (Ek en jy op die dansvloer)
[PreChorus]
Somers aande, pienk, oranje
Ons dans die ure om
Jy neem my weg na 'n ander plek
Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
[Chorus]
So elektries
Ek en jy op die dansvloer
Soveel chemie
Ek en jy op die dansvloer
Written by: Jana Carina Bougas
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...