Lyrics

Laat in die aand, terwyl sy slaap Die ligte is af, sonder gelag Sit ek hier en ek dink aan die tyd Hoe kom ons hier? Ons het stories vertel Tot laat in die aand Somtyds stil gebly Om die vrede te bewaar Nou sit ek hier En dink aan die tyd Hoe kom ons hier? Sy't haar klere gepak Vir 'n ander stad Die prentjies teen die mure Nou net figure in my kop Sal die liefde ons jaag Rond en bont Jy sit nou tans in 'n ander land My voete nog steeds in Afrika sand Nou sit ek hier En ek dink aan die tyd Hoe kom ons hier? As die tyd ons sou leer Sou ons altwee kon keer Die verlede te herhaal Vir 'n man van staal Nog sit ek hier En ek dink aan die tyd Hoe kom ons hier? Sy't haar klere gepak Vir ander stad Die prentjies teen die mure Nou net figure in my kop Sal die liefde ons jaag Rond en bont Sal die liefde ons jaag Rond en bont Gebrande sigarette Nou in die vuur Ons ellelange praatjies Van korte duur Sit ek hier En ek wonder oor die tyd Hoe kom ons hier? Sy't haar klere gepak Vir ander stad Die prentjies teen die mure Nou net figure in my kop Sal die liefde ons jaag Rond en bont
Writer(s): Hiram Koopman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out