Lyrics

Ek't 'n rede gevind om uit die bed uit te klim Om asem te haal Om vrede te maak met wie ek is (Met wie ek is) Jy is my rots Jy't my gered Jy is my huis Jy's als wat ek nodig het (Als wat ek nodig het) Hulle sê ons is mal Maar ek weet dit lankal Saam het ons 'n hemel in die wolke gesoek En ons is amper daar En ons is amper daar Nie so mal soos ons gedink het nie En ons is amper daar Al was ons deurmekaar Dis nie om net dat ek jou nodig het nie Ek het jou lief (Ek het jou lief) Ons het 'n nuwe kleur in die reënboog gevind Stukkies goud aan ons harte gebind Van vooraf begin Deur al die geraas gee jy my rus Jy maak my soms kwaad Dis maar net hoe dit is Sover is ons nou saam Ons sal verder kan gaan Saam gaan ons die ligpunt in die donker moet soek (Donker moet soek) En ons is amper daar En ons is amper daar Nie so mal soos ons gedink het nie En ons is amper daar Al was ons deurmekaar Dis nie om net dat ek jou nodig het nie Ek het jou lief (Ek het jou lief) Wil net hê jy moet weet Wil net hê jy moet weet Jy is my vlieër in die donderweer Elektrisiteit in die atmosfeer Wil net hê jy moet weet Wil net hê jy moet weet Wil net jou hê, wil jou net hê, moes jou net sê En ons is amper daar En ons is amper daar (Ek het jou lief) Nie so mal soos ons gedink het nie (Ek het jou lief, ek het jou lief, ek het jou lief) En ons is amper daar Al was ons deurmekaar (Ek het jou lief) Dis nie om net dat ek jou nodig het nie Ek het jou lief (Ek het jou lief)
Writer(s): Fred Den Hartog, Janie Bay Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out