Lyrics

Ek weet ek mag nie na jou staar Ek weet ek moenie aan jou dink nie Ek weet jou hart behoort aan haar Maar net in potlood nie in ink Nie Ek is jammer ek bly hammer aan 'n deur Sal jy my net een keer Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou? En my alles gee wat sy kry, elke stukkie van jou? Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou Maar ek vra weer Net een keer? Ek bel jou nommer in die aand Sit vinnig neer as jy hom optel Ek hoor jou stem, verbeel jou hande Orals oor my streel jy my Vel Ek is jammer ek bly hammer aan 'n deur Sal jy my net een keer Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou? En my alles gee wat sy kry, elke stukkie van jou? Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou Maar ek vra weer Net een keer? (Net een keer?) Net een keer? (Net een keer?) Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou En my alles gee wat sy kry, elke stukkie van jou Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou Maar ek vra weer Net een keer?
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out