Lyrics

Ons ken mekaar al lank al Soos die palm van ons hande Goeie en die slegte kante Jy weet wat ek gaan sê voor ek jou woorde neer kan lê Jy gee my wolke silwer rande So lank gevat vir ons om dit te leer So onbeplan maar toe het dit gebeur Toevallig jou gesien, toe val ek vir n vriend En toe val jy ook vir my Toevallig jou gehoor, en toe als van my verloor En toetaal aan jou behoort Al die seer, en swaarkry vat jy en maak my n beter mens, hart en siel en gees Ja alles wat ek kort was net toevallig Toevallig in jou gewees Ek kyk nou jare terug en jy was altyd in my sig Ek kon nie sien sonder jou lig En in n see van onverwagting kom jy voorentoe van agter om n brand in my te stig So lank gevat vir ons om dit te leer So onbeplan maar toe het dit gebeur Toevallig jou gesien, toe val ek vir n vriend En toe val jy ook vir my Toevallig jou gehoor, en toe als van my verloor En toetaal aan jou behoort Al die seer, en swaarkry vat jy en maak my n beter mens, hart en siel en gees Ja alles wat ek kort was net toevallig Toevallig in jou gewees Wat ek nie kon vind nie was toe altyd net hier voor Huil myself wakker as ek droom dat ek jou verloor Ek is so dankbaar vir wat ek in jou het Jyt in n wereld van duister my kom red En toe val jy ook vir my Toevallig jou gehoor, en toe als van my verloor En toetaal aan jou behoort Al die seer, en swaarkry vat jy en maak my n beter mens, hart en siel en gees Ja alles wat ek kort was net toevallig Toevallig in jou gewees Ja alles wat ek kort was net toevallig Toevallig in jou gewees
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out