Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

Gee nie om wie iets se nie Ek en jy ken mekaar Gee nie om waar ek le nie Myself vir jou net gespaar Jou emosies begrawe, die skip is in die hawe Jy wag vir my Maar jy sal dit weet, ek kom terug Terug om jou te kry Ek wil net weet of jy by my sal staan En jou hande vir my by die deur sal oopgaan As ek vra vir jou hart of jy myne aanvaar in jou wese Bly by my staan sodat niemand in rame van glas in die aande my weg Van jou vat nie, bly in my oe want ek sien dit hier diep in my binne Ons is mekaar s'nne Ons is mekaar s'nne Elke aand op 'n stage Elke aand n belofte Ek is by branders, jy in n stad Ek is in lande, jy op 'n pad My emosies begrawe Staan jy kaalvoet in die hawe En jy wag vir my Want ek het dit geweet, jy kom terug Terug om my te kry Jy wil net weet of ek by jou sal staan En my hande vir jou by die deur sal oopgaan As jy vra vir my hart of hy joune aanvaar in my wese Bly by my staan sodat niemand in rame van glas in die aande my weg Van jou vat nie, bly in my oe want ek sien dit hier diep in my binne Ons is mekaar s'nne Ons is mekaar s'nne
Writer(s): Boucher Juan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out