album cover
Lepellê
5,776
Country
Lepellê was released on July 17, 2015 by Juanita Records as a part of the album 10 Jaar Platinum Treffers
album cover
Release DateJuly 17, 2015
LabelJuanita Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Is jy nog kwaai met my?
Moet tog nie nou al ry
Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla
Kom sit nou hier by my
'n Man kannie sonder 'n vrou
Oe, om bietjie vas te hou
Soos ska-rumba sonder 'n baai
En sonder die haai
So is ek sonder jou
Is jy, is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
Bokka, as jy my wil hê
Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok, is jy nog lief vir my?
Ek weet ek kla te veel
Maar ek wil jou nie deel
Ek sal my bes probeer om al daai moods te keer
En ek sal jou nooit verveel
Jy kan maar laat uitbly
En daai lekker lyfie kry
Soos patayo sonder bier en 'n braaivleisvuur
So is ek sonder jou
Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
Bokka, as jy my wil hê
Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok, is jy nog lief vir my?
Is jy, is jy nog lief vir my
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
Bokka, as jy my wil hê
Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok, is jy nog lief vir my?
Dan moet jy hier bly
My bok, is jy nog lief vir my?
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...