Music Video

Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer

Lyrics

Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure Tussen woorde vlieg my drome regdeur die mure En ek weet ek is niks sonder jou Hier lê die drome, hier lê die woorde Hier lê die strale van die son waarin ek is Soveel liefde om te gee, soos die branders van die see Waarvan al my drome is Hier lê die spore, hier lê die name Hier lê die harte wat my woorde verder dra En my hart wil dankie sê, dat ek hierdie droom kan hê Soveel meer as wat ek vra Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure Tussen woorde vlieg my drome regdeur die mure En ek weet ek is niks sonder jou Wat saam my drome bou, en wie my vashou In jou oë is die rede dat ek sing in die duister As jy lag, en ek hoor hoe al die engele fluister Wat my hart vir jou wil sê, het in stiltes tussen woorde gaan lê ... Hier lê die ligte, hier lê die sterre Hier lê die ritme wat my verder lei Wat ek hoor en wat ek sien, hoe kan ek dit ooit verdien? Hierdie wonderwerk vir my Hier lê ek saans, hier lê die liedjies Hier lê die hande wat my hart se snare raak En my siel wil sing vir jou, my hart wil jou omvou Jy het my lewe laat ontwaak Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure Tussen woorde vlieg my drome regdeur die mure En ek weet ek is niks sonder jou Wat saam my drome bou, en wie my vashou In jou oë is die rede dat ek sing in die duister As jy lag, en ek hoor hoe al die engele fluister Wat my hart vir jou wil sê, het in stiltes tussen woorde gaan lê Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure Tussen woorde vlieg my drome regdeur die mure En ek weet ek is niks sonder jou Wat saam my drome bou, en wie my vashou In jou oë is die rede dat ek sing in die duister As jy lag, en ek hoor hoe al die engele fluister Wat my hart vir jou wil sê, het in stiltes Tussen woorde gaan lê Wat my hart vir jou wil sê, het in stiltes Tussen woorde gaan lê
Writer(s): Rudie Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out