Lyrics

Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, sonder sorge! Dag vir dag dreun, ritme om my heen Voel die ure vol, en tog alleen Maar, jou blik verslaan my vrese Sonsaffier lag in jou wese Bring geluk, wat lank verlore was Ek lewe! Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, oor wat môre mag bring Mm ah - ha O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Die vrae was, soos skadu's binne my Deur die ligte lag, en antwoord jy En ek sien die sonverhale In jou oë, nuwe tale Lees die storie van weer-begin Ek lewe! Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, oor wat môre mag bring Mm ah - ha O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae, oor wat môre mag bring Mm ah - ha O, ek lewe Verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Ek lewe
Writer(s): Anneli Van Rooyen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out