Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
Zander Tyler
Zander Tyler
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Julle weet daai laat aande by jou local bar Jy sluk jou laaste dop en vra vir die bill En net soos jy opstaan en wil rol, rol daar 'n los ding in Barman gooi daar nog 'n dubbel Skattie doesn't know Tot laat in die aand by die bar gesit En my clutch het al vroeg aand klaar geglip My girl se moer was al klaar gestrip So ek kan maar net sowel nog 'n laaste drink Wou net een vir die pad gou deur kom druk En soos 'n skim in die nag by die deur uit glip Ek sweer dat ek my dop net neer wou sit Toe daai kat haar gat heen en weer kom skud Oh shit, ek moet split, maar ek's trapped in haar dans moves Vasgevang tussen die deur en die dansvloer Fuck it, ek's hier maybe staan ek 'n kans bru Vanaand laat pappa die poppe fokken dans dude Nice moves, tune ek toe sy verby my rol Ek sê barmen maak gou haar dop weer vol Sy's like, hallo, ek's Carmen, wat's jou naam skattebol? Ek's Pappa P, baby, en ek's lus vir jol Skattie doesn't know Nee Skattie fokken weet nie Skattie doesn't know Dat my tenks klaar leeg nie So don't tell Skattie Skattie doesn't know Skattie doesn't know Van my en jou Heel aand by die bar sit en fucked geraak Tot laat aand gesit en klomp kak gepraat Ek kon voel vanaand gaan ek kak kom maak Enige thoughts van die huis het my kop verlaat Klaar gepraat, dié was 'n planned attack Ek het hier en daar fokken uitgeblack Nog gesit en met haar by die bar gechat Toe fluister sy in my oor "babe, I'll be right back" Sy't so lank gevat ek dog sy druk dalk 'n drol En ek moes self pee so ek het na die stalls gerol Maar 'n hand het my skielik aan my rug geruk En my vas teen die toilet se muur gedruk Ek het geskrik, onthou ek was dik gesuip Gedog, fok, my storie is uit gefluit Try escape, ek focus om op te kyk En sien dis sy wat my so aan die piel kom gryp Skattie doesn't know Nee Skattie fokken weet nie Skattie doesn't know Dat my tenks klaar leeg nie So don't tell Skattie Skattie doesn't know Skattie doesn't know Van my en jou Don't overshare jy weet wat next gebeur Mekaar deur en deur, heen en weer verskeur O here nee, oor alles soos 'n bom ontplof Toe kom reality weer aan my deur geklop Fok, 32 missed calls Terwyl die dol my tol in haar mond rond rol Fuck, ok, chill, ek moet mooi dink gou High five, check, ek kry jou op die dansvloer nou Gots to go, hallo? "WAAR DE FOK IS JY?" Hey! Sorry, nou net eers my foon gekry Iemand het dit try steel toe ek wou huistoe ry Wat? Jy praat mos nou fokken kak met my! Jy't stories gepost van 'n girl wat rond gehang het! Dit was HY dis hoe ons die doos uitgevang het! Ek sweer baby, hoekom sal ek ooit vir jou jok Ek sou laat jy met hom praat maar hy's opgefok Jy klink gesuip! Nee, ek's maar net gestress Kan nie glo ek het my foon nie, voel so gebless Sien jou nou, wil net gou nug-ag rustig raak Moral of the story don't post stories by die bar Skattie doesn't know Nee Skattie fokken weet nie Skattie doesn't know Dat my tenks klaar leeg nie So don't tell Skattie Skattie doesn't know Skattie doesn't know Van my en jou Skattie doesn't know Skattie doesn't know Skattie doesn't know Skattie doesn't know Skattie doesn't know Skattie doesn't know Skattie doesn't know Skattie doesn't know
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out