album cover
Halala Afrika
781
Pop
Halala Afrika was released on April 1, 2016 by Select Musiek as a part of the album My Hart Bly in 'n Taal
album cover
Release DateApril 1, 2016
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Songwriter, Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

Toe die wêreld hier nog jonk was en die horison wyd en oop
Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vroue oor die heuwels van die land
Halala, halala ewig is ons Afrika (Kamnandi)
Halala, halala ewig is ons Afrika
Thula thula mntanami
Thula thula sanalwami
Thula thula mntanami
Ubab' uzobuya sihlale naye
Ubab' uzobuya sihlale sonke
Hmmm-Hmmm
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
Om te vra vir kos en water en te bly vir soveel meer
En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee
Halala, halala ewig is ons Afrika (Kamnandi)
Halala, halala ewig is ons Afrika
Thula thula mntanami
Thula thula sanalwami
Thula thula mntanami
Ubab' uzobuya sihlale naye
Ubab' uzobuya sihlale sonke
Hmmm-Hmmm
Daar was rykdom in die maag van ons Moeder Afrika
Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
En die mense word die slawe hier, want die mense word betaal
Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok, al die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers
Halala, halala ewig is ons Afrika (Kamnandi)
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika (Kamnandi)
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika (Kamnandi)
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika (Kamnandi)
Halala, halala ewig is ons Afrika
Halala, halala ewig is ons Afrika(Kamnandi)
Halala, halala mayibuye iAfrika
Written by: Johannes Kerkorrel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...