Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Refentse Morake
Refentse Morake
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil Dis Saterdagaand en die volmaan Staan, maar so boer het ek nooit gesien Daar's 'n Blesbok ram wat sy hare Kam, en om sy broek hang 'n mamba slang Hy sê sy naam is Corné, maar ek moet nou ry Hy wil gaan bou op Springbokvlei Hy stuur my na Johan wat die slange Vang, en die Eland by sy stert op hang Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil Aan die gatkant van Vereeniging, ver in die ou-Transvaal Waar die wilde-weste-winde waai, en die girls is al te fraai Waar die ape dans, en die ganse gans En die oom skree: "Blou Bul Bo!" Dis die lekker wille "V-Town" die, ou, maar jy kan maar glo Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil NA-NA-NA ... NA-NA-NA-NA ... Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil Want sy vrou het hom verruil, Vir 'n pak sigarette en Bleskop ... Uil
Writer(s): Morake Refentse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out