album cover
Reisiger
84,106
Afrikaans
Reisiger was released on September 28, 2018 by Select Musiek as a part of the album Liefdegenerasie
album cover
Most Popular
Past 7 Days
00:55 - 01:00
Reisiger was discovered most frequently at around 55 seconds into the song during the past week
00:00
00:50
00:55
01:05
01:10
01:30
01:45
02:00
02:40
02:50
03:10
04:25
00:00
04:58

Music Video

Music Video

Lyrics

[Intro]
Ek sit op 'n hemel en dink aan die hemele
Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie
Alles is alles en niks is niks
Niks is op soek na alles en alles is op reis na niks
Sy was ‘n ware illustrasie van God se prag
Baie mans het probeer om haar neer te lê, om haar om te duik
Maar baie min het probeer om haar op te tel
Ek wonder waar is hy, waar is hy?
[Verse 1]
Ken jy die pad?
Ek dink ek volg nog altyd jou pad
Op reis na die Chemie
Vêr van hier
Hy verander jou beeld
Maak die aarde plat, venynig en boos
Dat jy jubbel en juig weer
Oor jou broer se dood
Wêreld wat gaan aan met jou?
My Vader sal jou anders onthou
Sal jy nog hier wees vir angels
En minjunette?
[Chorus]
Jy gee my hoop
Gee my sig
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort, dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my
Kom ons reis
Ek is lief
Ek verlang na wie ook al jy is en lief vir wat ook al jy doen
Want jy hoor my
[Verse 2]
Maar vannaand
Net vir vannaand
Is jy my hemel
En ek is jou vloer
Reisiger ek’s lief vir jou
Swerwer ek verlang na jou
Ek wil dans in jou reën
Ek wil sing van jou grond
Maar vannaand
Soos gisteraand
Wil ek sweef op die geur
Van jou bron
Vlieg en vlakte en dalend hoog
Soos tale tonge woel en wal
Ek verlang na jou kruine
Ek verlang na jou trog
[Chorus]
Jy gee my hoop
Gee my sig
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort, dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my
Kom ons reis
Ek is lief vir jou
Ek verlang na wie ook al jy is en lief vir wat ook al jy doen
Want jy hoor my
[Verse 3]
My bos is aan die brand
Ek dink my bos is aan die brand
Want hy stuur my na 'n vreemde plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Tog so alleen
Nog altyd voel ek so alleen
Ek verlang na daardie bosse plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Sal jy bly?
Written by: Refentse Morake
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...