album cover
Hoekom
16,535
Afrikaans
Hoekom was released on December 23, 2013 by Select Musiek as a part of the album 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
album cover
Release DateDecember 23, 2013
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM112

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Lyrics

Nog nooit het iemand my so aangeraak nie
Nog niemand het so mooi met my gemaak nie
Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie
Nog nooit het ek 'n mens so lief gehad nie
So lief gehad nie
Hoekom dan nou?
Hoekom al weer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
Hoe kom ek hier oor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby?
Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Jy't gesê jy bly vir altyd myne
Jy het my gebreuk so deur die lyne
Jy't gesê jy sal my nooit seermaak nie
Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie
So lief gehad nie
Hoekom dan nou?
Hoekom al weer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
Hoe kom ek hier oor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby?
Jy't my lewe ingestap
My wêreld gesteel
Elke stowwe straatjie, krommel draaitjie met my gedeel
Om te weet dat ek al die oorskiet sal moet dra
Om te weet dat jy sal aangaan, selfs al sal ek jou nou vra
Hoekom dan nou?
Hoekom al weer?
Hoekom maak jy my so seer?
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
Hoe kom ek hier oor?
Hoe kom ek verby?
Hoekom doen jy dit aan my?
Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby?
Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...