album cover
Namibsroos
25,451
Afrikaans
Namibsroos was released on January 1, 2006 by EMI South Africa as a part of the album Seisoen
album cover
AlbumSeisoen
Release DateJanuary 1, 2006
LabelEMI South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Evert de Munnik
Evert de Munnik
Producer
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy was ysig in die koue
Jou hande in jou hoed
Jou jas tot bo geknoop
Jou glimlag soet
In die ego van jou wegstap
In die woorde van jou groet
Lê beloftes van jou omdraai, en na my soek
[Verse 2]
Bring vir my 'n Namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Oral waar ek gaan
[Verse 3]
As jy eendag, op 'n reëndag
Op 'n grou en eensaam Sondag
Voor my deur kom wag
Sou ek jou eensklap wegvat
Deur die lug of met die langpad
Na 'n somer visioen
Waar ek jou soen
[Verse 4]
Bring vir my 'n Namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Reguit na jou toe
[Verse 5]
As jy eendag weer wil praat
Die geheime in jou loslaat
Vir my 'n boodskap bring
Sou ek dit sing
En jy vra my oor ons môre
Sal ons gister weer kan terug kry?
Soos misreën in die oggend, kleef jy aan my
[Verse 6]
Bring vir my 'n Namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Oral waar ek gaan
[Verse 7]
In die weelde wat my bybly
In drome staan jy voor my
In die oestyd van die liefde
Waar ek jou kry
In die myle wat verby gaan
Deur die ure wat ons saam kry
In 'n Sonneblom seisoen
Is ons versoen
[Verse 8]
Bring vir my 'n Namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Reguit na jou toe
[Verse 9]
Stuur vir my 'n bottelbrief, jou hart se serenade
Die branders sal dit bring
In die warm van jou woorde
Voltyd van my gemoed
Sou jy dit als verstaan
As ek nader gaan?
En sou jy by my staan, in glimlag en in trane?
Sou jy by my staan?
[Verse 10]
Bring vir my 'n Namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Reguit na jou toe
[Verse 11]
Bring vir my 'n Namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Na Sonneblom seisoen
Written by: Theuns Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...