album cover
Mamma
7,979
Afrikaans
Mamma was released on January 1, 2005 by Select as a part of the album Rock Daai Lyfie
album cover
Release DateJanuary 1, 2005
LabelSelect
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM78

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Josef Larossi
Josef Larossi
Composer
Andreas Romdhane
Andreas Romdhane
Composer
Savan Kotecha
Savan Kotecha
Composer

Lyrics

Mamma dankie vir wie ek is
Dankie vir wat ek nooit sal wees
Daar's baie wat ek graag wou sê
As ek vergeet vergewe my
Mamma jy was nog altyd daar
Jy het my geleer en my bewaar
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek ma is daar by my, daar by my
En ek weet jy het gedroom
En ek weet jy het geglo
En ek is jammer ek was nie altyd onder jou oë
Maar ek is waar ek is
Want ma het my gelei
En ek mis jou, ek mis jou
Mamma miskien was ek verkeerd
Jou trane sal ek nooit vergeet
Vandag wil ek net jammer sê
Ek is lief vir jou, vergewe my, vergewe my
En ek weet jy het gedroom
En ek weet jy het geglo
En ek is jammer ek was nie altyd onder jou oë
Maar ek is waar ek is
Want ma het my gelei
En ek mis jou, ek mis jou
Ma ek mis jou
(En ek mis jou oh-oh)
Woah-oh, woah-oh, woah-oh-woah
Yeah-yeah-yeah
Woah-oh, woah-oh, woah
Woah-oh, woah-oh
Woah-oh-woah
Oh-oh
Woah-oh, woah-oh-oh
(Mamma ek mis jou, mis jou elke dag)
Mamma ek hoop jy is daar saam my
(Hoop jy is daar saam my)
Ek hoop vandag maak ek jou bly
(Vandag maak ek jou bly)
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek ma is daar by my
(Is daar by my)
Is daar by my
Want ek weet jy het geglo
(Weet jy het gelo)
Saam my gedroom
(Saam my gedroom)
Hierdie lied is net vir jou
Mamma
Written by: Andreas Romdhane, Josef Larossi, Savan Kotecha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...