Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Christian Wolf
Producer

Lyrics

Naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar 'N Blinde hoender pik 'n korrel iewers raak Moenie op die draad sit nie ons kry jou daar Skoene - uitskop - vriende almal bymekaar Gooi jou tas hie' op my bakkie 'N Stukkie vleis, 'n kuier pakkie Go! Lekker is net 'n vinger lank 48 ure vry Dis uit die hok vir jou en my GO! Ons rek die naweek lekker lank Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'N lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, Oop owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop, hy loop, oop Owoo Foto - lekker - tye laat jou tande wys Ons lag tot trane rol met arms - om - die - lyf Hoender vang die son en skud sy vere reg Maar Sondag is hy lui en kruip vir Maandag weg 48 ure vry Dis uit die hok vir jou en my GO! Ons rek die naweek lekker lank Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'N lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, oop, owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop, hy loop, oop owoo A S B kom ons sit hom neer B A K G A T A S A P kom ons doen dit weer A S B kom ons sit hom neer B A K G A T A S A P kom ons doen dit weer Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'N lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, oop, owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop, hy loop, oop owoo Hy loop, oop
Writer(s): Schoombie Niel, Peyper Brendan, Brendon Marc, Kelly Don Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out