Music Video

[Lyrics] Rapawie En Joey-Mike V.I.T.O - Lemoene [DJ Toy Remix 2022] Bok Van Blerk X Appel
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Performer
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
Matthys Maree
Matthys Maree
Piano
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Daar's 'n nuwe boer oppie dorp Sy dra ha' Khaki-rokkies kort Sy ry 'n F250, opgeroeste Ford Sy ken van trekker ry En in die kroeg baklei En ek wens ek kon die geheim Van ha' boerdery kry En ons skree: "Wys my jou Lemoene!" "Of jou Boer-pampoene!" "Ek wil so graag aan dit voel!" "Of jou Kaalgat-perskes!" "Of dit die moeite werd is!" "Ek sal dit definitief moet proe!" ... Sy't twee bottels kaf gedraf Die spioen het nuwe krag Die honne het beginne blaf Soos ons in die lang gras lê en wag Hanne-vier-voet tot by die stoor Toe Japie hoor hoe haal sy oor Toe ek weer sien, toe staan sy reg voor my Met ha' haelgeweer gerig op my En ons skree: "Wys my jou Lemoene!" "Of jou Boer-pampoene!" "Ek wil so graag aan dit voel!" "Of jou Kaalgat-perskes!" "Of dit die moeite werd is!" "Ek sal dit definitief moet proe!" ... 'Okay Sally, jy't nou vi' ons gevang' 'Ons is nou op heterdaad betrap, nou kan ons ma' nie 'n plan maak, dat o s tog jou lemoene sien nie?' 'Iets vir iets' 'Ons sal jou ons Pere wys, dan wys jy ons jou Lemoene' "Wys my jou Lemoene!" "Of jou Boer-pampoene!" "Ek wil so graag aan dit voel!" "Of jou Kaalgat-perskes!" "Of dit die moeite werd is!" "Ek sal dit definitief moet proe!" ... En ons skree: "Wys my jou Lemoene!" "Of jou Boer-pampoene!" "Ek wil so graag aan dit voel!" "Of jou Kaalgat-perskes!" "Of dit die moeite werd is!" "Ek sal dit definitief moet proe!" ... "Ek sal dit definitief moet proe!" ... "Ek sal dit definitief moet proe!" ... 'Lekker Lemoenetjies en 'n Peretjies'
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Bok Van Blerk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out