album cover
Two-Tone Lyf
6,796
Afrikaans
Two-Tone Lyf was released on April 1, 2022 by Select Musiek as a part of the album Two-Tone Lyf - Single
album cover
Release DateApril 1, 2022
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM107

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Riaan Venter
Riaan Venter
Vocals
Stephan Hugo
Stephan Hugo
Background Vocals
Heinrich Rautenbach
Heinrich Rautenbach
Vocals
Dulan Emslie
Dulan Emslie
Vocals
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Background Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Stephan Hugo
Stephan Hugo
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Skoffel bietjie links, skoffel bietjie links
Skoffel bietjie regs, skoffel bietjie regs
[Verse 2]
Sy like my two-tone arms my two-tone kuite
Vroeg saans in die bed vroeg soggens weer buite
Ja, ek werk met my hande
Ek werk in die lande net vir jou
[Verse 3]
Ek laai jou op vanaand in my khaki bakkie
Dra jou boots ons gaan cruise en ek kan nie wag nie
Gooi nog diesel in die bakkie ek gaan lekker sakkie-sakkie met jou
Nou-nou
[Verse 4]
Sy like my two-tone lyf skuif nader aan my
Two-tone lyf skuif nader, nader aan my
Ons swoeg en sweet in die dag
Sakkie-sakkie in die nag
Sy like my two-tone lyf, skuif nader
[Verse 5]
Ek dra my two-tone suit as ek dorp toe gaan
Selfs na die kerk, die bazaar en op die tennisbaan
Die dames staar na my kuite, maar die kuite lê vanaand net weer by jou
Whoo-ooh
[Verse 6]
Jy’s op my skoot op die Massey en ons ploeg die lande
Voor ons uitgaan vanaand pomp ons eers die bande
As die diesel bietjie laag is skoffel ons dan sommer in die landery
Daarsy
[Verse 7]
Sy like my two-tone lyf skuif nader aan my
Two-tone lyf skuif nader, nader aan my
Ons swoeg en sweet in die dag
Sakkie-sakkie in die nag
Sy like my two-tone lyf, skuif nader
[Verse 8]
Skoffel bietjie links, skoffel bietjie links
Swaai, swaai, swaai, swaai
Skoffel bietjie regs, skoffel bietjie regs
Swaai, swaai, swaai, swaai
Tiekiedraai, tiekie-tiekiedraai draai
Draai, draai, draai, draai
Tiekiedraai, tiekie-tiekiedraai draai
Draai, draai, draai, draai, draai
[Verse 9]
Sy like my two-tone lyf skuif nader aan my
Two-tone lyf skuif nader, nader aan my
Ons swoeg en sweet in die dag
Sakkie-sakkie in die nag
Sy like my two-tone lyf, skuif nader
[Verse 10]
Sy like my two-tone lyf skuif nader aan my
Two-tone lyf skuif nader, nader aan my
Ons swoeg en sweet in die dag
Sakkie-sakkie in die nag
[Verse 11]
Sy like my two-tone lyf skuif nader aan my
Two-tone lyf skuif nader, nader aan my
Ons swoeg en sweet in die dag
Sakkie-sakkie in die nag
Sy like my two-tone lyf, skuif nader
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Niel Schoombee, Stephan Hugo, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...